HZP Staalkonstruksie voorsien ‘n volledige en allesomvattende diens aan die publiek en industrie vanaf die ontwerp van konstruksie tot die eindresultaat. Groot projekte is al voltooi.Ons het ondervinding in die volgende areas van strukture:

  • Winkels
  • Kerke
  • Fabrieke
  • Plaasstore
  • Pakhuise
  • Mezzanines
  • Afdakke

Ons werk saam met opgeleide argitekte om U as kliënt die beste advies te gee.

Ingenieurs sertifikaat (op aanvraag) vir ontwerp van strukture.

Vervaardiging van standaards of kliënte voorkeer strukture.

Aflewering en oprigting van staalstrukture.